Katarakte van die Nyl

Die ses katarakte van die Nyl.

Die katarakte van die Nyl is vlak stroomversnellings in die Nylrivier, tussen Khartoem en Aswan, waar talle klein rotse en klippe bo die oppervlak van die water uitsteek. Dit bevat ook baie klein, klipperige eilandjies. Op sommige plekke word die versnellings gekenmerk deur witwater, terwyl die water op ander plekke gladder vloei, maar steeds vlak is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search